Why Russians want SA Farmers – Beplande Afrikaner Nedersetting in Rusland – Planned Boer/Afrikaner settlement in Russia & Conservative American Families to Russia


Jan‘s Advertisement
2005: S.Africa: Coffin industry booming due to AIDS
AIDS was killing Blacks a lot 20+ years ago. Coffin and related industries were booming across Africa, especially north of South Africa.


[Here is a very comprehensive article. This article is in afrikaans and I can't scrape it or translate it easily. They've really locked this article down with security. I'll post the link below so that Afrikaans speakers can go and read this. However, after browsing it, I did find some of the real clinchers at the end. It has to do with White Farmers from SA talking about their problems in 2018 and the Russians taking an interest in it. It describes how in 2018 and 2019 the White Farmers were liaising directly with the Russian Farmers and the Russian Government. Then COVID came and messed that up, and nobody did anything further until the recent Russian Government announcement. It also mentions that the Russian Government intends building multiple settlements for farmers from SA and it also talks about Russia wanting Conservative American families. I made the effort to translate some of the bottom portion which is the most interesting into English below. Jan]

If you want to read the full article in Afrikaans, then here’s the link: https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/beplande-afrikaner-nedersetting-in-rusland/

Here’s the most important English part I could find:
At the 2020 Green Week in Berlin, Russian farmers spoke more directly about their need for knowledgeable and experienced producers in the dairy, red meat, and horticulture industries. They had progressed very well on the road to self-sufficiency in the poultry and pig industries, but wanted to recruit South African farmers to farm cattle and fruit more competitively in Russia. They are particularly looking for management expertise and skills on mixed farms, both in Russia and elsewhere in the Eurasian Economic Union.

Their request was access to experienced farmers who do not have further opportunities in South Africa, or have lost their farms or jobs, or do not have good prospects for a livelihood in South Africa.

Soon after, Covid-19 struck, and the conversation was never taken further. The Covid-19 pandemic was not quite over yet, when Russia invaded Ukraine and subjected them to punitive trade measures.

Here is some of the first parts of the Afrikaans article, but to read the full article you must go to the source link above:

Beplande Afrikaner-nedersetting in Rusland

18 Augustus 2023 21, Theo de lager Dit gons op sosiale media oor’n aankondiging in Rusland dat die Moskou-en Tver-streekregerings ‘n spesiale nedersetting vir Afrikanerboere en landboukundiges tussen Moskou en St. Pietersburg gaan inrig.

I n ‘n berig van die African I nternational Congress Press Service in Rusland op 8 Augustus 2023, sê Konstantin Klimenko, die algemene verteenwoordiger van AI C in Rusland en hoof van die Eurasië I nternasionale Universiteit dat hulle 30 soortgelyke nedersettings vir Afrikaners in Rusland wil inrig.

Dr. Theo de Jager (Foto: Verskaf)
Sy aankondiging was by die geleentheid van die hoeksteenlegging van die eerste nedersetting vir Afrikaner immigrante naby Porechye, wat deur verskeie diplomate uit Afrika bygewoon is. "Hierdie is vir Boere: het hy gesê, "mense van Europese herkoms wie se voorsate eeue gelede al in Suid-Afrika gevestig het, en wat ons geestesgoedere, morele beginsels en familiewaardes respekteer en daarby aanklankvind."

Volgens hom is die Tver-streek se doelwit om 3 000 Afrikanerboerefamilies daar te vestig en sal die AIC reeds in September met ‘n aanlyn kursus begin om vir die eerste sowat 200 Afrikaanse mense Russies te leer.
‘n Melkverwerkingsaanleg word ook in die eerste nedersetting beplan, en daar word gehoop dat boere met ervaring en kundigheid in melkproduksie daarby betrokke sal raak. Selfvoorsiening in die suiwel- en rooivleisbedrywe is’n ontwykende ambisie vir Rusland, en die handelsbeperkings wat na aanleiding van die oorlog in OekraThe ingestel is, het groter dringendheid meegebring.

Die projek het niks met president Poetin se beloofde uitbreidings van ekonomiese en onderwysbetrekkinge met Afrika, wat verlede maand by die Rusland-Afrika-beraad aangekondig is, te doen nie.

In Mei 2023 het Rusland’n soortgelyke projek aangekondig om sowat 200 konserwatiewe families uit die VSAte werf, wat voel dat hulle godsdienstig en in terme van morele waardes onder drukverkeer.
Navrae oor die projek by meer as 20 kultuur-, taal- en landbou-organisasies in Suid-Afrika het niks opgelewer nie. Ook kontakte in die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking weet niks daarvan nie, en het soos Saai, die eerste keer op sosiale media daarvan kennis geneem. Toe kontak ons die Nasionale Landbou-unie van Rusland, Akkor.

Soos in ander oosbloklande, waaronder Pole, Roemenië, Oekraine en Hongarye, is daar nie’n skeiding tussen burgerlike en politieke leierskap in Rusland nie. Leiers in landbou-unies dien ook in die Kremlin en beklee posisies in portefeuljekomitees waar daar beleid geformuleer en wette gemaak word.

Deur Akkor is daar skakeling met politieke besluitnemers ook, en derhalwe kon daar uit die landbou-unie se reaksie ook insae in die politieke onderbou van die projek gekry word.

‘n Merkwaardige storie

ln hulle terugvoer het Akkor die wortels van die projek in h vuurwarm gesprek by die Algemene Jaarvergading van die Wêreldlandbou-organisasie in 2018 in Moskou gaan haal. By die geleentheid het AgriSA, wat toe nog Suid Afrika se kommersiële boere by die WLO verteenwoordig het, die wêreld se landbouleiers se steun gevra om teen die plaasaanvalle en onteiening sonder vergoeding terug te skrum. Akkor het baie positief op die versoek gereageer en teen onteiening sonder vergoeding gewaarsku, omdat hulle "al ervaring daarvan gehad het, en met gesag kan getuig van die vernietigende gevolge daarvan".

In 2019 het Saai tot stand gekom, en kort daarna bydie bekendstellingvan die Verenigde Nasies se Dekade vir Familieboere ons familieboereresolusie van stapel gestuur (skakel) waarin die uitdagings wat Suid-Afrikaanse boere ten opsigte van plaasveiligheid en onteiening sonder vergoeding die hoof moet bied, belig is. Min ander nasionale landbou-unies het groter steun daaraan verleen as Akkor.



Jan‘s Advertisement
Video: Jewish Mind Games & Henry Kissinger
This is an analysis of Jews at work and their bold bullshit. I specifically discuss the Jew Henry Kissinger.

%d bloggers like this:
Skip to toolbar