Suid Afrika: 1992 Referendum: Die Wittes wat ja gestem het… om voort te gaan om met die Swartes (ANC) te onderhandel

(005875.811-:E-000062.43:N-AC:R-SU:C-30:V)   

[Een van my ondersteuners het vir my besonderhede gestuur van die referendum wat gehou is oor Of Blankes wil hê die regering moet voortgaan met onderhandelinge met die ANC. Dit was die enigste referendum voordat dit aan Swart bewind oorgedra is. Die eerste resultate van Blankes om voort te gaan met onderhandelinge het van die dorpie Potchefstroom ingekom. Ek gaan nie die name van die mense wat ja gestem het, publiseer nie. Hieronder is egter opmerkings van die boodskap wat my ondersteuner vir my gestuur het. Ek dink dit is al wat nodig is om te sien. Jan]

Dit is wat vir my gegee is:

Onthou jy nog die JA/NEE referendum wat op 17 Maart 1992 gehou was! Onthou jy wat die JA-ondersteuners en –politici gesê het wat gaan gebeur as die NEE-stem wen!!!! In Potchefstroom was daar ? sogenaamde “Aksie Groep-JA, ons stem JA”. Die JA-groep het twee vol blaaie in die Potchefstroom Herald gepubliseer op Vrydag, 13 Maart 1992 om die JA’s te ondersteun en dit te propageer. Onthou u wat hierdie groep JA-stemmers verkondig het!!!

Die JA-groep het die volgende beweer: “VERKLARING AKSIE GROEP JA is erg bekommerd oor die uitslag van die komende referendum. Ons beskou dit te belangrik om aan die politici alleen oor te laat. Ons het die grootste agting vir die politieke opinies van alle mense en is werklik begerig om nie polities op enigeen se tone te trap nie. Ons glo kleinlike part politieke aspekte word bygehaal om die vernietigende resultate van ? Nee-stem te verdoesel. DIE WAARHEID STAAN BO ALLE TWYFEL DAT ? NEE RESULTAAT SAL LEI TOT ONMIDDELLIKE SANKSIES EN ISOLASIE. DIE RESULTAAT HIERVAN SAL NOODWENDIG WEES DIE SLUITING VAN MYNE EN FABRIEKE, GROOTSKAALSE AFDANKINGS, EKONOMIESE ELLENDE EN DIE INEENSTORTING VAN DIE EKONOMIE. ? VERDERE RESULTAAT SAL WEES DIE INEENSTORTING VAN DIE MAATSKAPLIKE DIENSTE SOOS SKOLE, PENSIOENE, POLISIE, HOSPITALE EN DIE WEERMAG. OPSTANDE, GEWELD EN TOENAME IN ERNSTIGE MISDAAD SAL AAN DIE ORDE VAN DIE DAG WEES.

Isolasie op kulturele, akademiese, tegnologiese en sport gebied sal volledig en finaal wees. Die ondergetekendes, verteenwoordigend van die breër gemeenskap van Potchefstroom, vereenselwig hulle met die bostaande verklaring van die AKSIEGROEP JA. “ Nasionaal was daar 1,924,186 (68.73%) wat JA gestem het en slegs 875,619 (31.27%) wat NEE gestem het. Na aanleiding van hulle voorspellings en “bekommernisse” van ineenstorting, ellende, opstande,en geweld, was hulle beslis heldersiende asook WARE toekomsvoorspellers. Hulle was suksesvol met hul JA-aksie………

Die handtekeninge van die betrokke JA-stemmers wat in die koerant gepubliseer was, is alfabeties die volgende, soos oorspronklik saamgestel deur G. Van der Merwe, Olenlaan 3B, Potchefstroom: …



Jan‘s Advertisement
2005: Zimbabwe: Mugabe rampage leaves 1.5 million Blacks homeless 30,000 arrested
Just as Eddie Cross of the MDC predicted a short while back, Mugabe has wiped out homes, and even bulldozed grocery stores in mid-winter. Eddie Cross estimated 2 million Blacks would be homeless.


Jan‘s Advertisement
Photos: Adolf Hitler: One of the Good Guys 12 Things you were not told about Adolf Hitler
Here is an overview of 12 Things you were not told about Adolf Hitler and National-Socialist Germany.


Jan‘s Advertisement
Video: S.Africa: Untold Story: When Whites tried to build tens of millions of houses for Blacks
In this video I show some private photos that I have and I tell the story of how many times Whites set out to build millions of houses for Blacks in South Africa even under Apartheid, and how the ANC ruling party was spiteful and how they DESTROYED the efforts of the Whites.
%d bloggers like this:
Skip to toolbar