Die Engelse en die Swartes: 16 Junie is n sensitiewe datum vir baie Suid-Afrikaners


Jan‘s Advertisement
Video: BANNED: The World War the Jews LOST! (1919-1939)
This video was not long on youtube when they banned it. I keep hearing from close friends as well as from other people who do analyses that the Jews ALWAYS WIN! The Jews NEVER LOSE! This is utter nonsense.


[This is a message someone wrote that I received. Jan]

16 Junie is n sensitiewe datum vir baie Suid-Afrikaners.
Die swartes onthou dié dag – wat hulle Jeugdag noem – as die dag waarop onluspolisie sowat 60 plunderende swart jeugdiges in Johannesburg doodgeskiet het.

Maar vir die Afrikaners is 16 Junie die dag wat die Engelse se "genocide" op die Boerevolk begin het.
Die Engelse wou ons volk totaal uitwis, en het 40 000 kinders; 2 000 vrouens; en 1 000 bejaarde mans, in konsentrasiekampe laat sterf.
Dit was van 1899 tot 1902.

Hoe vermoor jy ‘n volk se karakter?
-Jy ontneem haar van haar geskiedenis…
Hoe vermoor ‘n volk haar eie karakter?
-Sy laat dit toe…

Op 16 Junie 1900 teken Lord Roberts die doodsvonnis van derduisende Boere-vroue en kinders met sy handtekening onder aan Proklamasie (No 5/1900) waarin hy verklaar:

“…The houses in the vicinity of the place where the damage is done will be burnt and the principle civil residents will be made prisoners of war”

Soos diere, nee erger, word ons volk se vrouens en kinders in kampe ingedruk waar derduisende van hulle nooit weer uitkom nie…

Het jy gisteraand koud gekry in jou huis? Het jy vanoggend die koue lug in jou longe gevoel toe jy buite kom? Het jy dalk iewers deur die dag gevoel jy raak honger en is lus vir iets om te eet?

Nou dink jouself in om in hierdie koue wintersnagte in ‘n dun ou tentjie te lê saam met talle ander mense terwyl die wind deur die opening sny….honger… koud… siek…
Dink jouself in om langs ‘n kind te lê terwyl hy of sy al sagter begin asemhaal en jy weet daardie kind nie die son sal sien opkom nie omdat daar nie toegang tot enige hulp is nie…
Dink jouself in hoe dit moet voel om langs die vlak graffie te staan van ‘n baba…

Mense wonder partykeer hoekom ons 16 Junie Konsentrasiekampdag herdenk… Ons herdenk nie die kampe nie… ons onthou ons mense… Ons onthou die duisende vrouens, kinders en oumensies wat die hoogste offer gebring het vir ‘n volk se strewe na vryheid.
Ons onthou die seer, maar ook die moed en durf van ons voorgeslagte wat hierdie onreg moes verduur net sodat die Britte kon toeslaan op die rykdom van die Boervolk…

Die vraag wat ek en jy moet beantwoord is eenvoudig… Is ons skaam vir ons geskiedenis? Is ons skaam om ons voogeslagte se stryd te onthou?

Of…

Herdenk ons die 16de Junie die offer wat ons mense betaal het met trots en deernis?

Ek nooi jou uit om hierdie jaar die 16de Junie vir ‘n oomblik stil te raak… Om terug te dink aan die hel wat ons mense in die konsentrasiekampe moes deurmaak…. Om te verstaan waar ons volk vandaan kom….

Want dan sal jy besef hoekom ons nogsteeds hier is en hoekom ons volk ‘n kans het op ‘n toekoms….



Jan‘s Advertisement
Video: Creativity: Ben Klassens Autobiography: Against the Evil Tide
At the beginning of this book, I discuss why I think its excellent and some of the things that blew me away and impressed the hell out of me. This book is very long, but you can randomly listen to any part of it.

%d bloggers like this:
Skip to toolbar